Man in hof nadat hy glo meisie onthoof

Deel hierdie storie / Share this story

‘n Man het Maandag in die hof verskyn nadat hy glo sy meisie onthoof het.

Die vrou se liggaam is Saterdag in hul woonstel in Jabulani, Soweto, gekry. Haar kop was glo in ‘n emmer.

Kol. Dimakatso Nvehuhuwi, polisiewoordvoerder, is omstandighede rondom die voorval nog onbekend.