Ons almal weet al teen die tyd dat die sanger, Steve Hofmeyr, uitgesproke is en nie bang is om sy sê te sê nie.
In sy nuutste video deel hy interessante brokkies oor sy lewe, Vadersdag, Dullstroom, Woolies, die ANC, wat die eerste ding was wat hy in Afrikaans gelees het, maar die belangrikste van alles, sy jongste kind, Romy-lee is ses jaar oud!



