Una Engelbrecht

Una Engelbrecht

Die job. Episode 13. Geskryf deur Eric R Kok

Dit was Johnny boy wat die figuur met die swart jacket eerste gesien het. “Uncle look,” het hy gefluister asof die figuur hom sou hoor. “The bloody bastard!” sê Jacob ook in ‘n fluisterstem. Johnny boy raak opgewonde. “Let’s teach…

Die job. Episode 5. Geskryf deur Eric R Kok

Volgens Boeta se directions het Johnny boy links afgedraai verby die polisiestasie en reg af met die lang straat tot by ‘n vierrigtingstop. Links voor staan ‘n muurplaat met die woorde Jacksonville op geskryf ook maar net-net leesbaar, want iemand…