Una Engelbrecht

Una Engelbrecht

Nie rede tot paniek oor Whatsapp, sê kenners

Facebook wil vanaf 8 Februarie van jou inligting deel met al sy toespassings, waaronder Facebook. Hoekom Whatsapp? Pieter Geldenhuys, toekomskundige en dosent aan die eksterne departement van die Londense sakeskool, het met MoneyWeb gepraat oor die redes agter hierdie besluit.…

Wat van biblioteke?

Kimberley se lesers, net soos lesers wêreldwyd, mis dit geweldig tydens die grendeltyd om boeke te mag uitneem. Daar is min mense so desperaat soos ‘n ywerige leser wat niks het om te lees nie! FiND iT het met Manda…