Lena se lot: Episode 15. Geskryf deur Eric R Kok

Episode 15: Lena is briesend. Wat dink die man dan? Die eerste dag toe André sy werk verloor het, het hy op dieselfde manier reageer. Hy’t dronk van die tavern af gekom en toe sy hom konfronteer, toe slaan hy…
