Rudi Ferreira

Rudi Ferreira

Stillerwee Huis vir Bejaardes

Word deel van die Stillerwee-familie. Beplan jy jou aftrede?  Is jou ouers vir jou belangrik?  Stillerwee, huis vir bejaardes, bied daardie ekstra gemoedsrus, veilige en warm atmosfeer.  Vrede en die nodige sekuriteit wat ons bejaardes verdien.  Stillerwee bied huise, woonstelle,…

Joost se seun speel sokker in Spanje

Facebook

Die appel val nie ver van die boom nie.  So sal meeste Joost van der Westhuizen-ondersteuners sê wanneer hulle hoor Joost se seun gaan eersdaags sokker in Spanje speel.  Amor Vittone, Jordan se ma en gewese vrou van Van der…

Novak wins round one

An Australian judge has ruled that international tennis star Novak Djokovic’s cancellation of his visa was illegal. The judge also ordered that he be released immediately from “detention” in a quarantine hotel in Melbourne. The Home Secretary must also pay…

Another Hollywood celebrity found dead

Bob Saget, better known as Danny Tanner of Full House and presenter of America’s Funniest Home Videos, was found dead in a hotel room in Florida on Sunday. Saget was in Florida as part of his comedy tour. According to…

Novak Djokovic mag speel

’n Australiese regter het bevind dat Novak Djokovic, die internasionale tennisster, se kansellasie van sy visum onregmatig was. Die regter het ook beveel dat hy onmiddellik uit “aanhouding” in ’n kwarantynhotel in Melbourne vrygelaat moet word. Die minister van binnelandse…

‘Oscar moet sy vonnis uitdien’

“Hy is vergewe, maar moet sy volle termyn uitdien,” so sê June Steenkamp, die ma van vermoorde Reeva Steenkamp. Reeva was Oscar Pistorius se vriendin, voordat sy deur hom op Valentynsdag in 2013 in sy woning vermoor is. Op Good…

Griekwas teen die Bulle môremiddag

Griekwas teen die Bulle môremiddag

Die Tafel Lager Griekwas speel môremiddag teen ’n gekweste Bulls-span wat verlede naweek net nie daarin kon slaag om hulle stempel op die Sharks te kon afdwing nie.  Griekwas het nog vier wedstryde oor waarvan hy ten minste drie moet…

Jan Enslin – hart van goud groet

KATHU. – “Wees stil, daar gaan ’n man verby.” Dié ou gesegde van ’n groot gees wat op moeder aarde geloop het, is sinoniem met wanneer jy praat van Jan Enslin.  Die kort man met amper ’n Hitler-voorkoms, maar wat…

Wat het 20 jaar terug opslae gemaak?

Ons wêreld het drasties oor die jare heen verander.  Vandag gaan ons 20 jaar terug in tyd en sien wat het in 1999 in hierdie maand opslae gemaak: 1 Junie 1999 –  Die Britse sanger Dido se debuutalbum “No Angel”…

“Agteruitgang van Kimberley skandelik”

KIMBERLEY. – Die tempo waarteen Kimberley agteruitgaan is skandelik. Só sê Danie Claasen, ’n paneelklopper wat sedert 1999 sy onderneming in die industriële gebied bestuur. Kenilworth-duikweg ’n gemors “Vir die afgelope drie jaar sukkel ek al dat hulle die probleem rakende…

Skool toe of nie?

KIMBERLEY. – Die meerderheid ouers (56%) het reeds in ‘n peiling wat deur IPSOS ’n aanlyn navorsingsmaatskappy gedoen is laat weet dat hulle daarteen gekant is dat leerders weer terug skool toe. Ouers vrees vir hulle kinders se veiligheid en…

Geen inperking stuit Griekwas

KIMBERLEY. – Selfs nie Covid-19 kan Tafellager Griekwas inperk ne. Die oefengroep van Griekwas sal homself nie laat beperk om weer hierdie jaar tot in die halfeind van die Currie-beker deur te dring nie. Die span is volstoom aan die…

Effektiefste lande tydens Covid 19

INTERNASIONAAL. – In die nuutste peiling deur ’n data-maatskappy YOUGOV is Viëtnam die leier as dit kom by lande wat die effektiefste optree en wie se regerings die meeste doen om die virus hok te slaan.  Altesaam 95% van Viëtnam…

Noord-Kaap onderwysers gerat vir terugkeer

NOORD-KAAP. – Van die ongeveer 583 skole in die Noord-Kaap sal byna elke skool se bestuurspan vanaf die 18de Mei 2020 hulle vere regskud vir die res van die skooljaar. Skole word ontsmet Die Noord-Kaap departement van onderwys en die…