Rudi Ferreira

Rudi Ferreira

Gedenkdiens Kobus Botha

Kobus (Jacobus Johannes) Botha gebore 3 Februarie 1943 , afgesterf op 1 Februarie 2022 se roudiens vind Woensdag in 9:00 die oggend uit die NG Prieska gemeente plaas.  Geliefdes wat nie die diens daar kan bywoon nie, is welkom om…

Die kundigheid by Eskom vat hase-pad

Photo: m.polity.org

Eskom-ingenieurs en tegniese personeel verlaat die kragvoorsiener weens regstellende aksie, ‘n gebrek aan loopbaanvooruitsigte, kaderontplooiing, nepotisme en ‘n giftige werksomgewing. Dit is volgens ‘n artikel in Rapport wat probleme uitgelig het om vaardige tegniese werknemers by Eskom te behou. Die…

Tiener (16) doodgesteek op straat gevind

Die polisie in Gauteng ondersoek ‘n saak van moord nadat ‘n tiener na bewering Saterdagaand vermoor is. Die 16-jarige is vermoedelik dood tydens ‘n voorval buite ‘n nagklub in Wesselweg in Rivonia. Ross Campbell, woordvoerder van ER24, het gesê die…

Olivia Sieff: verdagte in hof vandag

’n Vrou (33) van Wynberg verskyn vandag in die Wynberg-landdroshof nadat sy in hegtenis geneem is aangaande die tref-en-trap wat die dood van Olivia Sieff Sondag in die vroeë oggendure buite Tin Roof in Claremont veroorsaak het. Luitenant-kolonel Marnus Fourie,…

Carnaval City mag weer oopmaak na brand

Photo: clhg.com

JOHANNESBURG. – Carnival City het gesê die owerhede het toestemming gegee dat die Gautengse casino heropen nadat sy hoofingang deur ‘n brand verwoes is. Die presiese oorsaak van die brand wat Saterdagaand uitgebreek het, moet nog vasgestel word, maar Carnival…

Maskers is vir eers hier om te bly

Photo: dailymaverick.co.za

Suid-Afrika het nog geen planne om maskers nie-verpligtend te maak nie. Joe Phaahla, minister van gesondheid, sê die regering se beperkings word hoofsaaklik deur kundiges beslis en Suid-Afrika is nog nie aangeraai om dié roete te volg nie. “Daar is verskillende…

Lisensie hernuwinng grasietydperk verleng

Fikile Mbalula, minister van vervoer, het ‘n verdere verlenging van die grasietydperk vir die hernuwing van bestuurslisensies aangekondig terwyl die regering ‘n aantal maatreëls instel om doeltreffendheid te verbeter en uitdagings op te los. “Alle leerlinglisensies, bestuurslisensiekaarte, tydelike bestuurslisensies en…

Swaar reën tref Pretoria

Vloede raak steeds sommige Tshwane-gebiede wat vervoer vermoedelik op oorstroomde paaie moeilik maak. Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het ’n waarskuwing uitgereik van swaar reën wat tot die oorstroming van paaie en informele nedersettings kan lei. Paaie het oorstroom in Montana in…

Stormdreine loop oor

Ongelukkige inwoners in South Ridge is raadop nadat menigte oproepe na Sol Plaatje op dowe ore val.  Die stormdrein in Landbouweg tussen die Puma-vulstasie en Southridge loop al  vir maande oor.   Louw de Klerk, eienaar van die Puma garage, het…

England kies jong kaptein teen Skotland

Photo/ SKy Sport

Guinness Six Nations – Skotland teen Engeland Plek: Murrayfield, Edinburgh Datum: Saterdag 5 Februarie Afskop: 16:45 GMT Tom Curry sal kaptein van die Engelse span wees met ‘n middelveldkombinasie van Henry Slade en Elliot Daly. Engeland kom Saterdag teen wat…

Ses Nasies skop die naweek af

Die ses nasies pak mekaar weer in 2022. Die 2022 Guinness Sesnasies skop die naweek van 5-6 Februarie af en kom tot ‘n einde,  19 Maart 2022. Wallis is die verdedigende kampioen wat net teen Frankryk verloor het in wat…

Bulle bobaas in gure weer

Die Bulle wys weereens wat op hulle teenstanders wag.  Die Vodacom Blou Bulle het Vrydagaand hul verdediging van die Carling Curriebeker-titel geopen met ‘n stewige sege van 33-19 oor die New Nations Pumas in ‘n wedstryd wat nooit werklik aan…