Kobus (Jacobus Johannes) Botha gebore 3 Februarie 1943 , afgesterf op 1 Februarie 2022 se roudiens vind Woensdag in 9:00 die oggend uit die NG Prieska gemeente plaas. Geliefdes wat nie die diens daar kan bywoon nie, is welkom om die link hier te volg. Die lewendige uitsending begin stiptelik 9:00 die ogggend.



