Word Griekwaland-Wes se skeidsregters oorgelaat aan hulle eie genade?

Die Griekwaland-Wes-skeidsregtersvereniging (GWSV) is in ’n penarie gedompel nadat die unie se skeidsregters uit vrees vir hulle lewe nie verder by die spel van rugby betrokke wil wees nie. Video: Die afgelope Saterdag was beslis ’n laagtepunt in Griekwa-rugby toe…



















