12 Kaapstadse gebiede sal van 28 Februarie tot 6 Maart sonder elektrisiteit wees.
Roetine-instandhouding aan die elektriese infrastruktuur in die metropool sal veroorsaak dat sommige gebiede sonder krag sal wees terwyl werk voortduur.
Instandhouding is geskeduleer vir elke dag van die week van Maandag tot Saterdag, behalwe vir Vrydag, 4 Maart.
Gebiede wat deur die onderhoud geraak sal word, is,
| DATE | AREA | LOCATION AND STREET | START TIME | EXPECTED END TIME |
| 28 February | Hout Bay | Victoria Road, Victoria Dive and surrounds | 09:00 | 16:00 |
| 1 March | Marconi Beam | Prime Park | 04:00 | 07:00 |
| 1 March | Somerset West | Edelweis, Deutzia, Dianthus, Dombeya and surrounds | 08:30 | 18:00 |
| 1 March | Somerset West | Acacia and Edelweis | 08:00 | 18:00 |
| 1 March | Newlands | Esme, Glenhof, Kildare and surrounds | 09:00 | 15:00 |
| 1 March | Montclaire | Flame, Sissie, Clivia, Crinum and surrounds | 08:30 | 15:00 |
| 2 March | Strand | Voortrekker Park, Adshade, West, Haarlem and surrounds | 08:30 | 18:00 |
| 2 March | Westridge | Friesland, Jersey, Ayrshire Close, Angus, Guernsey Close, Galloway Close and surrounds | 08:30 | 18:00 |
| 2 March | Bellville | Erf 25250 and Erf 26401 Alexandra Street | 09:00 | 16:00 |
| 3 March | Strand | Strand Close, Strand Gardens and Vredenhof Street | 08:30 | 18:00 |
| 3 March | Westridge | Dorper Way, Karakul Cres and surrounds | 08:30 | 18:00 |
| 3 March | Vredehoek | Mill, Upper Mill, Virginia Avenue, Upper Maynard, Vredehoek Avenue, Buitenkant, Myrtle, Solan and surrounds | 09:00 | 15:00 |
| 5 March | Epping | Greenville Avenue | 08:00 | 16:00 |
| 5 March | Epping | Moody Crescent | 08:00 | 16:00 |
| 6 March | Wetton | Plantation, Wetton and surrounds | 06:00 | 14:00 |
| 6 March | Wetton | Minos, Sicily, Crete, Meadow, Cyprus and surrounds | 06:00 | 14:00 |
| 6 March | Epping | Goodenough Avenue, Bofors Circle and surrounds | 08:00 | 16:00 |
| 6 March | Cape Town CBD | Barrack and surrounds | 09:00 | 16:00 |
Die inligting is deur Stad Kaapstad verskaf. Kaapstad het gesê sy roetine-instandhouding van infrastruktuur is die enigste manier om te verseker die voorsiening van elektrisiteit kan volhoubaar wees. “Die toevoer kan enige tyd herstel word, daarom moet inwoners onthou om alle elektriese installasies as lewendig te hanteer vir die volle duur van die onderbreking,” lui die verklaring.



