‘Ons wil praat, ons wil die oorlog beëndig’ – Volodymyr Zelensky

Deel hierdie storie / Share this story

Kiëf het ‘n ontmoeting met Rusland in Warskou, Bratislava, Boedapest, Istanboel of Bakoe voorgestel in plaas van in Wit-Rusland. “Ons wil praat, ons wil die oorlog beëindig,” het die Oekraïense president Volodymyr Zelensky gesê.

Zelensky het Sondag ‘n Russiese aanbod van samesprekings in Wit-Rusland verwerp en gesê Minsk was self aandadig aan die Russiese inval, maar laat die deur oop vir onderhandelinge op ander plekke.

Bron: CNN News