Manne, dis ’n voorreg om in “lockdown” te wees

Só sê Jimmy Stonehouse, beter bekend vir sy groot arms en prominente afrigtingstyl by die Pumas. Dié voormalige oudonderwyser, wat tans die hoofafrigter is van die Pumas, het nog een van sy talente ten toon gestel toe hy gister ’n…


