Motoriste: wees waaksaam tydens ramptoestand

Met al meer mense wat tuisbly, is die land se paaie stiller en waag motoriste soms kanse deur die spoedgrens op snelweë te oorskry. Die Automobile Association (AA) vra motoriste om steeds waaksaam te wees en die padreëls te volg.…


















