Laerskool Staats se 11de sportfees

KIMBERLEY – Die tyd vir Laerskool Staats se jaarlikse sportfees het aangebreek. Die opgewondenheid van die naweek se verrigtinge is duidelik op alle leerders, onderwysers, ouers en organiseerders se gesigte te sien. Dit is die 11de bestaansjaar van die Laerskool…


















