Ingrypings wat Eskom kan red

Deel hierdie storie / Share this story

Parlementslede het aangehoor hoe die Suid-Afrikaanse ekonomie van Eskom afhanklik is. Indien Eskom ineenstort, kan pensioenfondse moontlik die verlies van triljoene rande in die gesig staar.

Matthew Parks, parlementêre koördineerder van Cosatu, het die gebroke posisie van die Suid-Afrikaanse ekonomie betreur. Die ekonomie is van Eskom se ommeswaai afhanklik.

 Statistiek Suid-Afrika het Dinsdag onthul hoe die land tegnies ’n resessie beleef.

Drastiese ingrypings om Eskom te red en om ook sodoende die ekonomie van Suid-Afrika te red, is nodig.

Lees hier hoe die ingrypings om Eskom se ineenstorting te voorkom, geïmplementeer kan word.

Bron: Fin24