Slegs onder ’n vyfde van alle Suid-Afrikaanse-pensioenarisse, wat bo die ouderdom van 60 is ontvang maandeliks ’n privaat pensioen.
Die nuwe ouderdomstoelae vanaf die regering kan selfs verligting bied aan diegene wat privaat pensioenarisse is. Baie privaat pensioenarisse ontvang minder as R6000 per maand, wat minder as ’n kwart van die gemiddelde Suid-Afrikaanse salaris is.
BankServAfrica het die private pensioengegewens van die ouer bevolking ontleed om meer insig in die pensioeninkomste te verkry.
Bron: Fin24



