Agtjarige sterf na vergiftiging by skoolElsje van NiekerkMarch 5, 2020Tuis Deel hierdie storie / Share this story ’n Leerling aan die Laerskool Tsholetsang is dood na hy Woensdag ’n giftige middel gedurende skooltyd verteer het. Die leerling is in ’n plaaslike kliniek op Mangaung dood. Ses ander leerlinge is ook vergiftig. Bron:News24 Previous Post #polisiepersverklaring Next Post Beskerm jou só teen die korona