Veiligheid is van kardinale belang vir enige Suid-Afrikaanse-huiseienaar.
Hoe meer jy weet, hoe veiliger sal jy in jou eie huis wees.Daar is tien maatreëls om in gedagte te hou wanneer jy jou huis beveilig.
Lees hier op Safety24 om die tien maatreëls vir veiligheid te sien.



