Agri SA, ’n landbou-organisasie, het alle landsburgers weer oor paniekaankope aangespreek. Suid-Afrikaners word daarvan verseker dat die land genoeg kosvoorraad het.
Namate die Covid-19-virus versprei, neem paniekaankope toe.
Pasta, blikkieskos en melk bly nie lank op winkels se rakke nie.
Bron: Maroela Media



