Waterlekkasie in OlympiastraatElsje van NiekerkMarch 23, 2020Tuis Deel hierdie storie / Share this story KIMBERLEY – Water stroom al sedert verlede Sondag in Olympia- en Leanderstraat in Herlear af. Inwoners van hierdie gebied het al verskeie kere gekla, want skoon drinkwater loop in die straat af. Die waterlekkasie is by waterwerke aangemeld. Previous Post Skurwejantjies – resep Next Post Rioolwater maak Merrimanstraat onbegaanbaar