Tania Smith

Tania Smith

Ek is lief vir mense en skryf. Ek wil graag jou storie vertel. Kontak my by 064 506 7622 of epos na [email protected].

Vrou in hegtenis in verband met moord

Vrou in hegtenis in verband met moord
’n Vrou (24) wat glo die slagoffer se vrou is, het haarself as die aanvaller oorhandig en het aan polisielede gesê die slagoffer het haar in die gesig geklap waarna sy hom met ’n gebreekte bottelkop in die arm gesteek het.