Kimberley Online Co. se nuwe uitgawe is hier!
Ons gesels die week met Shannon Wong Fatt wat agt onderskeidings verwerf het en ons kyk na wat dit vat om ’n skeidsregter te wees.
Hou ook jou oë oop vir ons volgende uitgawes wat elke Vrydag beskikbaar is.
Lekker lees!
Klik hier om jou kopie gratis af te laai of lees sommer hier aanlyn.



