Jong vrou doodgeskiet toe sy weier om ‘romanties by man betrokke te raak’

Die 26-jarige Mpho Msauli is op 29 Julie in Phiri, Soweto, doodgeskiet toe sy saam met vriende op pad huis toe was. Women for Change berig die vroue is glo deur ‘n taxi genader voor mans onvanpaste opmerkings teenoor die…



















