Kimberley Online Co. – 1 Julie 2022
In die nuutste uitgawe van Kimberley Online Co. kyk ons 'n bietjie na die Aviva-substasie wat dié week ontplof het,...
In die nuutste uitgawe van Kimberley Online Co. kyk ons 'n bietjie na die Aviva-substasie wat dié week ontplof het,...
Die polisie in die Noord-Kaap bied 'n beloning aan vir enige inligting wat kan lei tot die opsporing van die...
Eskom het vandag aangekondig dat fase 6-beurtkrag van 14:00 tot vanaand om middernag geïmplementeer sal word. Fase 6 sal dan...
Die polisie op Jan Kempdorp is dringend op soek na 'n driejarige seuntjie, Buti, wat Dinsdag vermis geraak het. Lt.-kol....
Die oorsaak van die dood van 21 minderjariges is nog nie bekendgemaak nie. So sê brig. Tembinkosi Kinana na die...
Dis nie nodig om 'n vrieskas vol houertjies te hê wanneer jy sop gemaak het en dit wil vries om...
Die Sol Plaatje-munisipaliteit se elektrisiteitsvoorman is tans met ernstige beserings in die hospitaal in Bloemfontein opgeneem na die Aviva-substasie gister...
Die polisie in die Wes-Kaap het Woensdag van konst. Shamielah Arendse (26), wat op 21 Junie voor haar huis doodgeskiet...
'n Bejaarde man en drie kinders is uit 'n brandende huis gered toe drie heldhaftige polisielede sonder huiwering opgetree het...
Eskom het in 'n verklaring gesê dat fase 6-beurtkrag van vandag om 16:00 tot vanaand 22:00 geïmplementeer sal word. Tot...
Corrie Pretorius, wat in hegtenis geneem is na hy glo 'n 16-jarige by 'n vis-en-tjips-winkel in Groblersdal aangerand het, se...
'n Verdagte (29) is in hegtenis geneem in verband met die moord op drie mense in Pietermaritzburg. 'n Bejaarde vrou...
Jana Coetzee (17) word al meer as ‘n maand vermis. Coetzee is die middag van 22 Mei om 17:00 laas...
'n Substasie in Avivaweg in Kimberley het vanoggend ontplof toe van die Sol Plaatje-werknemers daar besig was. Thoko Riet, woordvoerder...
'n Duitse hof het Dinsdag 'n 101-jarige pensioenaris en voormalige Nazi-konsentrasiekampbewaarder, tot vyf jaar tronkstraf gevonnis vir sy aandeel in...
Die krag is af, dis Woensdagaand en almal is honger. Dis nie nodig om wegneemetes te bestel nie, dis moontlik...
Ten minste 46 migrante is Maandag dood gevind in die sleepwa van 'n vragmotor wat langs die pad gestaan het....
Baie Suid-Afrikaners is keelvol vir beurtkrag en dit kan soms te veel raak wanneer jy sukkel om alles betyds gedoen...
Die tweede geval van aappokke is Dinsdag in Suid-Afrika aangemeld. Die geïnfekteerde persoon is 'n 32-jarige man van die Wes-Kaap....
Altesaam 39 vroue, kinders en mans wat vir mensehandel op 'n plaas verkoop is, is op 24 Junie deur die...
Nooddienste in Johannesburg het besluit om die soektog na die 6-jarige seun wat in 'n mangat in Soweto geval het,...
Die polisie in die Oos-Kaap doen 'n beroep op die ouers van een minderjarige wat Sondagoggend tydens die taverne-tragedie in...
Gebruik hierdie resep en maak lekker moussaka vanaand! Bestanddele 500 g eiervrug 4 middelslag murgpampoentjies 600 g beesmaalvleis 1 groot...
Polisieminister Bheki Cele was gister in trane toe hy die skare buite die taverne in die Oos-Kaap toegespreek het. Altesaam...
Eskom waarsku teen die moontlikheid van fase 5- en hoër beurtkrag. 'n Kombinasie van eenhede wat breek, 'n tekort aan...
Die hoogste hof in Amerika het Vrydag beslis dat vroue voortaan geen grondwetlike reg op aborsie het nie. Aborsies is...
Sewentien van die minderjariges se liggame het in die taverne gelê. Twee ander is by 'n plaaslike kliniek oorlede. Nog...
Die Oos-Kaapse drankraad sê hy sal 'n kriminele klag lê teen die taverne waar minderjarige kinders dié naweek dood is....
Ses mense is dood in 'n gru-ongeluk wat Saterdagaand op die R71 buite Tzaneen plaasgevind het. Limpopo se departement van...
Die polisie het nou reageer op die 22 sterftes wat vroeg vanoggend by 'n taverne in Oos-Londen plaasgevind het. Die...
Twee mense is dood en ten minste 14 mense is ernstig beseer toe 'n verdagte op 'n gay-kuierplek in Noorweë...
Ouers en familie het vanoggend buite die gruwelike toneel by Enyobeni-taverne in Scenery Park in Oos-Londen bymekaargekom om uit te...
'n Motor het verkeer in Polokwane tot stilstand gebring toe hy van die eerste vloer tot op die grondvloer van...