Tienerseun in kop geskiet toe hy aan verkeerde deur klop

‘n Tienerseun van Missouri in Amerika is deur ‘n huiseienaar in die kop geskiet nadat hy per ongeluk aan die verkeerde deur geklop het. Die 16-jarige Ralph Yarl het aan owerhede gesê dat hy op pad was om sy jonger…



















