KYK: Video van Thabo Bester wat in tronksel dans, wyd versprei

Deel hierdie storie / Share this story

‘n Video van die Facebook-verkragter en moordenaar Thabo Bester wat glo in sy sel by die Mangaung-gevangenis dans, word wyd op sosiale media gedeel.

In die video dans die veroordeelde moordenaar in gewone klere.

Dis nie duidelik presies wanneer die video geneem is nie, maar dit het na bewering gebeur voor sy ontsnapping in Mei 2022

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel