Resep: 10 minuut-oliebolle

Deel hierdie storie / Share this story

Bestanddele

110 g (200 ml) bruismeel
20 g (25 ml) strooisuiker
knippie sout
1 eier, geklits
125 ml (1/2 k) melk
olie om in te braai
ekstra strooisuiker

Metode

Sif die droë bestanddele saam en voeg die eier en melk by.
Meng goed om ‘n gladde beslag te vorm.
Verhit genoeg olie in ‘n kastrol en drup lepelsvol van die beslag in die warm olie wanneer mooi bruin van buite en gaar van binne.
Rol in die strooisuiker terwyl dit nog warm is.
Dreineer eers vining op handdoekpapier.
Lewer ongeveer 10 oliebolle.

Plasing: Joey Kruger / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel