Eskom het Woensdagmiddag aangekondig dat hy fase 5-beurtkrag daagliks vanaf 05:00 tot 16:00 sal implementeer. Fase 6-beurtkrag sal vanaf 16:00 tot 05:00 daagliks geïmplementeer word.
Eskom sê ook hy sal enige groot veranderinge in die beurtkragskedule aankondig.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



