FiND iT Span

FiND iT Span

AfriForum-buurtwagte hou nasionale massapatrollie

(Fotokrediet: AfriForum)

AfriForum-buurtwagte regoor Suid-Afrika het op 14 April in samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD), die plaaslike gemeenskapspolisiëringsforum (GPF), gemeenskapslede, verskeie sekuriteitsmaatskappye en veiligheidsinstansies ’n nasionale massapatrollie gehou. Die aksie het omstreeks 16:00 begin en tot 08:00 die volgende oggend geduur.…

Oud-Gimmie oorlede

(Fotokrediet: Potchefstroom Gimnasium, Facebook)

Die Potchefstroom Gimnasium het oor die naweek die hartseer nuus van een van sy oud-leerlinge se dood bekendgemaak. Motlatsi Mofokeng was volgens die skool in 2022 nog ‘n trotse Gimmie. “Dit is met groot hartseer dat Gimmies kennis geneem het…

Bruismeel-bierbroodjie

(Fotokrediet: Food.com)

Bestanddele 1 pakkie (500 g) bruismeel1 blikkie (330 ml) bier van jou keuseSout en peper na smaakGekapte vars of droë kruie na smaak (ek het pietersielie ingegooi)1 koppie gerasperde cheddarkaas Metode Meng al die bestanddele goed saam.Skep die deeg in…

Gebakte aartappelgereg

(Fotokrediet: GoodTo)

Hier is ‘n baie lekker maklike, vinnige bykos vir die naweek se braai. Bestanddele: 1 kg baba-aartappels, gehalveer1 ui in kwarte gesny250 ml room125 ml suurroom2 wiele fetakaas, gekrummelsout en peperpaar takkies vars tiemie Metode: Verhit die oond tot 180°C.…