Bestanddele
1 pakkie (500 g) bruismeel
1 blikkie (330 ml) bier van jou keuse
Sout en peper na smaak
Gekapte vars of droë kruie na smaak (ek het pietersielie ingegooi)
1 koppie gerasperde cheddarkaas
Metode
Meng al die bestanddele goed saam.
Skep die deeg in ’n broodpanpotjie oor en bak dit vir ongeveer 35 min by 180*C
NOTA: Ek rasper altyd bietjie kaas bo-oor ook
Plasing: Henriette Wessels / WATERTAND RESEPTE VIR OUD EN JONK
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



