Minister aan die woord oor Thabo Bester-saak

Deel hierdie storie / Share this story

Aaron Motsoaledi, minister van binnelandse sake, sal na verwagting Vrydag die nasie toespreek oor die nuutste verwikkelinge in die Thabo Bester-saak.

Dit volg nadat Bester en sy lewensmaat, dr. Nandipha Magudumana, baie vroeg Donderdagoggend na Suid-Afrika vanaf Tanzanië teruggebring is.

Lees die vorige berig hier.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel