Thabo Bester en dr. Nandipha Magudumana terug in SA

Deel hierdie storie / Share this story

Die veroordeelde verkragter en moordenaar Thabo Bester en dr Nandipha Magudumana is terug in Suid-Afrika.

Na verneem word, het die vliegtuig wat die twee van Arusha in Tazania na Suid-Afrika vervoer het, Donderdag in die vroeë oggendure op die Lanseria-lughawe geland, berig die Citizen.

Lees die volledige berig van die Citizen hier.