Tienermeisie (17) sedert 28 Desember vermis

Deel hierdie storie / Share this story

Die polisie vra die gemeenskap se samewerking om die vermiste 17-jarie Sindisiwa Phonosh op te spoor.

Volgens die polisie is Phonosh, van Gwala Section in Zamdela, reeds sedert 28 Desember vermis.

Sy het glo haar ouerhuis saam met haar kêrel verlaat om klere op te tel, en het nooit weer teruggekeer nie.

Enigiemand met inligting hieroor kan hul naaste polisiestasie kontak.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel