Mediasessie beplan oor nuutste verwikkelinge in Thabo Bester-saak

Bheki Cele, polisieminister, en Ronald Lamola, minister van justisie, sal na verwagting vandag die media toespreek oor die verwikkelinge in die Thabo Bester-saak. Die mediasessie volg vyf dae na amptenare na Tanzanië vertrek het as deel van die proses om…


















