Mediasessie beplan oor nuutste verwikkelinge in Thabo Bester-saak

Deel hierdie storie / Share this story

Bheki Cele, polisieminister, en Ronald Lamola, minister van justisie, sal na verwagting vandag die media toespreek oor die verwikkelinge in die Thabo Bester-saak.

Die mediasessie volg vyf dae na amptenare na Tanzanië vertrek het as deel van die proses om Bester en sy lewensmaat, dr. Nandipha Magudumana, na Suid-Afrika terug te bring.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel