Vrou (27) se liggaam in uitgebrande motor gevind

Deel hierdie storie / Share this story

Die 27-jarige Mahlako Malebo Rabalao se liggaam is op 16 Maart in haar uitgebrande motor ontdek.

Women For Change berig Mahlako het op 7 Maart vanjaar vermis geraak.

Volgens Women For Change is niemand nog in hegtenis geneem in verband met die moord nie.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel