Seun (10) sedert Maandagaand vermis

Deel hierdie storie / Share this story

Die polisie in Khayelitsha vra die gemeenskap se samewerking om ‘n vermiste 10-jarige seun op te spoor.

Volgens die polisie het die 10-jarige Indiphile Yoli Maandagaand omstreeks 19:30 vermis geraak. Hy het glo sy vriende verlaat om huis toe te gaan. Hy het ‘n swart sweetpaktop, wit T-hemp en swart-en-wit sweetpakbroek aangehad.

Enigiemand met inligting kan die polisie by 08600 10111 kontak.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel