KYK: Sien jy uit na die nuwe Barbie-fliek?

Deel hierdie storie / Share this story

Die internet is aan die gons oor die nuutste Barbie-fliek wat binnekort bekendgestel gaan word. Die fliek se lokprent is onlangs aan die publiek bekendgemaak.

Die nuwe fliek sal op 19 Julie 2023 in teaters te sien wees.

Sal jy die fliek kyk?

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel