Vullistrok ry oor werknemer na hy van trok afval

Deel hierdie storie / Share this story

IPSS Medical Rescue en IPSS Search and Rescue-spanne was Vrydagoggend op die toneel in die Shakaskraal-area.

‘n Werknemer het volgens beskikbare inligting van ‘n vullistrok afgeval, waarna met die trok se agterwiele oor hom gery is.

Die man is in ‘n kritieke toestand met AMS-helikopterdienste na ‘n hospitaal geneem vir behandeling.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel