Die lang wag is verby! Is jy gereed vir Die Real Housewives van die Wynlande?

Deel hierdie storie / Share this story

Maak vanaand om 20:00 op kykNET kennis met Amy, Mariska, Karen, Anita, Michelle en Candice in die eerste episode van Die Real Housewives van die Wynlande.

SKAKEL HIER IN: https://bit.ly/StroomkykNET

Gaan jy die reeks kyk?