Jou skool se netbalspan kan wen!

Deel hierdie storie / Share this story

Netbalspanne van regoor Suid-Afrika staan die kans om R20 000 kontant te wen.

Sorina AKA Flooze het die kompetisie op sosiale media gedeel.

Die kompetisie, wat deur SPAR geborg word, sluit op 5 Augustus en skole het slegs drie dae oor om deel te neem.

Om in te skryf vir die kompetisie, gaan na hierdie skakel vir die instruksies.