‘n Paartjie wat na bewering vatterig geraak het op een van FlySafair se vlugte, is nou van enige toekomstige vlugte op FlySafair verbied.
FlySafair het volgens verskeie berigte Maandagaand ‘n klagte ontvang van ‘n passassier wat gekla het oor mense wat langs hom gesit het en aan mekaar se geslagsdele gevat het.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



