Johannes Lodewikus Bezuidenhout (76) is sedert 19 April 2023 in Alberton, Gauteng vermis.
Hy het gaan fietsry en het nie teruggekeer huis toe nie.
Hy was geklee in ‘n wit kortbroek, blou seilskoene en ‘n blou fietsryhelmet.
Enigiemand met inligting van waar hy hom bevind, kan met die volgende persone in kontak kom:
Alberton-SAPD – 081 4342131
Missing Children South Africa – 072 647 7464
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel



