Twee geskors vir dissiplinêre verhoor oor boelie-voorval
Die meisie het glo die dag na skool selfdood gepleeg.
Die meisie het glo die dag na skool selfdood gepleeg.
Die leerling het die houe met haar arms probeer keer terwyl sy haar waterbottel in haar linkerhand vashou.
’n Video wat die rondte doen wys hoe ’n onderwyser ’n swart leerder se hare…
In die video is dit duidelik hoe een leerling ‘n ander erg aanrand.
Dis nog onbekend presies wanneer die voorval plaasgevind het, maar in die video probeer die seun, in sy skooluniform, van die ander leerlinge af wegkom.
“Ons groet Meneer Kwas, soos ons hom altyd genoem het, maar sy kleurvolle stempel sal altyd op PV rus.”
Kapt. Khaya Tonjeni, polisiewoordvoerder, sê die skoolhoof het eers vir die seun gesê om sy klere uit te trek waarna hy ’n tou aan die seun se bolyf vasgemaak en hom by die toilet laat insak het.
Die video het sosialemediagebruikers met baie vrae en woede gelaat.
Die ma is ’n leerling by Tswime Sekondêre skool.
Daar moet na die opvoedkundige werklikheid agter die syfers gekyk word.
Daar word ook beweer owerhede het ’n losprys betaal om die 38 mense vry te laat, maar die bewerings word ontken.
Brig. Leonard Hlathi, polisiewoordvoerder, sê na die geveg uitgebreek het, het die een leeder glo die baksteen na die slagoffer se kop gegooi.