LEES OOK: Kyk: Man ‘bad’ in dieretuin se renosterkamp – in hegtenis
Die DA sê ’n sinkgat het dele van Relebogile Sekondêre Skool in Februarie laat insak en leerlinge serdertdien verhoed om skool by te woon. Daarom het die party besluit om die LUR vir onderwys by die SAMRK aan te meld.



