LEES OOK: Massamoord maai 10 van familie af -minister en polisiebestuur besoek toneel
Die verminkte liggame van Nqobizitha Zulu (5) en Tshiamo Rabanye (6) is Donderdagoggend net 1,4 km uitmekaar in onderskeidelik Rockville en White City in Soweto deur gemeenskapslede gevind ná ’n byna 24 uur lange soektog.



