LEES OOK: Uganda-president weier vir eers om anti-LGBT-wetsontwerp te teken
Adv Glynnis Breytenbach, DA-skaduminister van justisie en grondwetlike ontwikkeling, het gesê die onvermoë van die staat om diegene wat verantwoordelik is vir staatskaping suksesvol te vervolg, word al hoe duideliker, aangesien die nasionale vervolgingsgesag (NVG) se eerste staatskapingsverhoor in ’n droewige mislukking geëindig het.



