LEES OOK: Kyk: Só word ‘n taxibestuurder maniere geleer!
Op 4 Mei 2021 om 22:00 was sers. Mbanjwa saam met ’n kollega in ’n staatsvoertuig toe hulle skielik deur die beskuldigdes aangeval is. Die beskuldigdes het skote op die staatsvoertuig afgevuur.



