LEES OOK: Agt in ongeluk beseer
Die polisie in Mpumalanga het al by verskeie geleenthede ’n beroep op gemeenskapslede gedoen om te weerhou om die reg in eie hande te neem, maar die Kabokweni-polisie het hul hande vol gehad toe ses mense Vrydag in die hande van die gemeenskap omgekom het.



