Ouers kritiseer skoolplasings

Deel hierdie storie / Share this story

Gefrustreerde ouers het gesê Gauteng se aanlyn registrasiesisteem het hulle gefaal. Hulle moes in die hitte staan in die hoop om vir hulle kinders ‘n plek in ‘n skool te kry.

Binnelandse skole het Woensdag heropen met lede van die provinsiale regering wat die eerste dag van skool oorsien het.

Baie skole is reeds oorbevolk, met die stryd om alle kinders te registreer en geplaas te kry, wat voortduur.

Bronne: eNCA, IOL

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel

Lees ook: Fase 6-beurtkrag duur voort tot verdere kennisgewing